CIT Performance Institute

CIT Performance Institute is besig om fiksheid oor die hele spektrum heen te herdefinieer. Die institute bied ’n verskeidenheid van klasse soos tradisionele Brasiliaanse Jiu-Jitzu-opleiding, groepfiksheidsklasse en ’n mededingende gemengde vegkunsklas (MMA -amateur en professionele span) aan. Ons help mense om hul fiksheid en sportprestasies te verbeter en permanente krag en fiksheid te ontwikkel. Só skep ons diep vertroue by ons lede. Is jy gereed om jou lewe te verander? Kom loer in by ons, gesels met ons oor jou doel en ontdek ’n fiksheidstelsel wat spesiaal vir jou ontwerp is.

CIT het al honderde mense van regoor Pretoria gehelp om hul fiksheid te verbeter. Ons Kids MMA-program is briljant vir kinderontwikkeling. Ons het al menige amateur in ’n professionele MMA-vegter en internasionale kampioen verander. Ongeag jou doel – CIT Performance Institute is hier om te help om dit te bereik. Sluit aan by ons suksesvolle gemeenskap en kry die hulp wat jy nodig het van afrigters wat van wêreldgehalte is. Al wat jy hoef te doen, is om die eerste stap te neem.

Logo-NEW-147725

Korting:

25%

Kontakbesonderhede:

084 830 8217
084 830 8217
info@citpi.co.za

Adres:

Stanza Bopapestraat 1270, Colbyn, Pretoria

Provinsie:

Gauteng