DH Biokineticist

Ek is passievol oor mense en hou daarom daarvan om mense te help. Ek het meer as 20 jaar se ervaring in die gesondheid- en mediese bedryf. Ek behandel elke pasiënt met deernis en voorsien hulle van die beste raad en rehabilitasie wat my kennis toelaat. Ek werk binne ’n groep mediese dissiplines, wat tot voordeel van al ons pasiënte strek (dieetkundiges, mediese dokters, ortopediese chirurge, fisioterapeute, natuurlikegesondheidspraktisyns en homeopate).

ONAFHANKLIKE KWALIFIKASIES:

Kinesiologiebandverbinding
Pilates-rehabilitasietegnieke
McConnell – Rehabilitasie van die knie
McConnell – Rehabilitasie van die skouer
McConnell – Rehabilitasie van die lae rug, iliosakrale gewrigte en laer ledemate
McConnell-knelverbinding

KWALIFIKASIES:

BA-graad in Menslikebewegingswetenskap (UP) (1996–1998)
BAHons-graad in Biokinetika (UP) (1999) 
Gevorderde voedingskundige adviseur (NKR-vlak 5) (2016)
Voeding vir kankervoorkoming en langlewendheid (2019–2020)

DESKUNDIGHEID


•        Beseringvoorkoming
•        Rehabilitasie
•        Pre-/postoperatiewe versterking en kondisionering
•        Metaboliesesiektebestuur
•        Hartrehabilitasie
•        Chroniesesiektebestuur
•        Sportsspesifieke ofenprogramme
•        Tuisbesoeke
•        Algemene welstand
•        Pilates

Untitled-1-1-scaled

Korting:

20%

Kontakbesonderhede:

082 385 9035
082 797 6642
78deirdre@gmail.com7

Adres:

Clublaan 149, Pretoria

Provinsie:

Gauteng