African Promotions

African Promotions is gestig in 2011 en lewer gehalte- en kreatiewe oplossings vir moderne sport, asook korporatiewe klere teen bekostigbare pryse. Ons doen sake met integriteit en is trots daarop om in Bloemfontein gebaseer te wees. Kontak ons gerus vir enige navrae oor ’n nuwe voorkoms vir jou sakeonderneming of sportspan.

11057504_752126681558133_8888895221534467467_o

Discount:

R10-korting op 1 tot 100 eenhede
10%-korting op meer as 100 eenhede

Contact details:

072 343 3179
079 399 6964
dolfdebeer87@gmail.com

Address:

Fonternelstraat 2, Fichardtpark, Bloemfontein

Province:

Vrystaat