Pieter Steenkamp Biokineticist

“The three great essentials to achieve anything worthwhile are hard work, stick-to-it-iveness, and common sense.” – Thomas A. Edison

Op die oomblik spesialiseer my praktyk in tuis- en veldbesoeke. Ek is ’n kenner van oefening en rehabilitasie, en is baie lief daarvoor om weer vertroue in hul liggame by mense te kweek. Ek het al saam met ’n groot verskeidenheid kliënte gewerk – van bejaardes met heupvervangings en dies meer tot atlete op nasionale vlak. Ek bestuur ’n fiksheidswebtuiste, waar ek gewone mense na die volgende vlak neem. Ek het die afgelope drie jaar spesifiek met pasiënte van die Wilgers- en die Faerie Glen-hospitaal in Pretoria gewerk om pasiëntuitkoms te verhoog.

Ek is ’n ontspanningsatleet wat aan ’n wye verskeidenheid mededingende sportsoorte deelneem. Ek glo dat jou oefenbenadering jou op enige uitdagings moet voorberei.

Kontak my gerus as jy in rehabilitasie of sportspesifieke oefening belangstel:

Untitled-1.jpg.jj_-scaled

Discount:

20%

Contact details:

012 997 1312
pieters.bio@gmail.com

Address:

Slegs huisbesoeke

Province:

Gauteng