Trevor Smith Sports Benoni

Trevor Smith Sports is ’n groothandelverskaffer van sportklere, toerusting en korporatiewe geskenke aan skole, klubs, sakeondernemings en die publiek. Ons bestaan reeds vir meer as 50 jaar en is trots op ons dienslewering en gehalteprodukte. Ons het ’n baie gebruikersvriendelike webtuiste waar jy bestellings vir aflewering kan plaas, asook twee takke in Benoni en Newcastle waar jy items direk kan aankoop. Ons verskaf ook skooldrag aan skoolklere-uitrusters, terwyl ons Newcastle-tak voorraad van alle skoolklere in die omgewing vir jou gemak bied.

logo-1

Discount:

10%

Contact details:

011 425 3522
083 643 2076
benoni@tssports.co.za

Address:

Webbstraat 25, Northmead

Province:

Gauteng