Hierdie forum is ’n voertuig waardeur AfriForum Sport en organisasies in die privaat sektor saamwerk om ons provinsiale en nasionale atlete te ondersteun deur vir hulle toegang te gee tot die nodige hulpbronne sodat hulle voldoende vir kompetisies kan voorberei en daaraan kan deelneem.

Sluit sommer dadelik by AfriForum Sport se forum vir atlete aan!

Atlete, skep jou profiel hier:

IMG-20230302-WA0036 (1)
Waldouw Smit
Spiesgooi

IMG-20190826-WA0000
Esti Olivier
Snelroei

unnamed-2
Jason van Rooyen

Hierdie forum is ’n voertuig waardeur AfriForum Sport en organisasies in die privaat sektor saamwerk om ons atlete te ondersteun.

Klik hier om ’n atleet te borg. Gebruik die atleet se naam as verwysing.