Die bekendstelling en uitbouing van AfriForum Sport se Kompas-projek.

Die bekendstelling en uitbouing van AfriForum Sport se Kompas-projek. Dit is ’n samewerkende projek waar kundige rolspelers soos dr. Chris Lombaard, Lynette Beer, PVM, Braven Performance en die span van WIRED baanbrekersinligting met ouers, skole, afrigters en kinders deel oor die optimale ontwikkeling van kinders deur sport.