Maandelikse #VirHoop-pretloop by die Voortrekkermonument

Hierdie projek bied aan gemeenskappe die geleentheid om saam te snoer, nuwe ondersteuningsnetwerke te vorm en weg te kom van hul daaglikse gejaagde lewe. Die projek dien ook as voertuig vir fondsinsameling ten bate van ander projekte wat belyn is met AfriForum Sport se doelwitte en waardes.