Die ondersteuning en ontwikkeling van merietesportbyeenkomste en -projekte.

Die ondersteuning en ontwikkeling van merietesportbyeenkomste en -projekte. AfriForum Sport is trots om betrokke te kan wees by verskeie topstandaardsportgeleenthede soos onder andere die Super12-skolereeks, VlokSkop-stigting se jaarlikse fietstoer, iPlayiCare se junior gholfontwikkeling, Kobus Wiese o. 13-rugby- en netbalsuperreeks en vele meer.