Junior gholfontwikkeling in samewerking met iPlayiCare.

Junior gholfontwikkeling in samewerking met iPlayiCare. Deur hierdie projek word jeugdiges met ’n natuurlike talent vir gholf geïdentifiseer, ontwikkel en toegang tot die nodige hulpbronne en geleenthede gebied om sodoende ’n platform te skep waardeur optimale ontwikkeling en prestasie moontlik gemaak word.