Irene Buiteklub (Centurion) by 012 667 1081 of 060 483 2543
Wingatepark Buiteklub (Pretoria-Oos) 012 997 1312 of 065 532 1590
Woodhill Residensiële Landgoed en Buiteklub (Garsfontein) by 079 137 1743 of 010 972 0015
Provinsie:
Gauteng
Verskaffers
“The three great essentials to achieve anything worthwhile are hard work, stick-to-it-iveness, and common sense.” – Thomas A. Edison Op die oomblik spesialiseer my praktyk in tuis- en veldbesoeke. Ek is ’n kenner van oefening…
Ek is passievol oor mense en hou daarom daarvan om mense te help. Ek het meer as 20 jaar se ervaring in die gesondheid- en mediese bedryf. Ek behandel elke pasiënt met deernis en voorsien…
Hazeldean Valley Trails is op die drumpel van Pretoria-Oos, binne ryafstand vanaf naburige voorstede. Fietsryers ry deur pragtige bosveldplaasgrond tussen die koeie en verby die bome langs die Pienaarsrivier. Met vloeiende enkelbane is die roetes…
CIT Performance Institute is besig om fiksheid oor die hele spektrum heen te herdefinieer. Die institute bied ’n verskeidenheid van klasse soos tradisionele Brasiliaanse Jiu-Jitzu-opleiding, groepfiksheidsklasse en ’n mededingende gemengde vegkunsklas (MMA -amateur en professionele…
Trevor Smith Sports is ’n groothandelverskaffer van sportklere, toerusting en korporatiewe geskenke aan skole, klubs, sakeondernemings en die publiek. Ons bestaan reeds vir meer as 50 jaar en is trots op ons dienslewering en gehalteprodukte….
Champion Fitness verskaf persoonlike fiksheid- en skermafrigting in die gemak van jou huis of by jou werk. Ons is trots daarop om kliënte van enige fiksheidsvlak te help om hul fiksheidsdoelwitte te bereik. Ons is…
African Promotions is gestig in 2011 en lewer gehalte- en kreatiewe oplossings vir moderne sport, asook korporatiewe klere teen bekostigbare pryse. Ons doen sake met integriteit en is trots daarop om in Bloemfontein gebaseer te…